Search:
Bookmark and Share

Search     Exact Match


Akademie Eldoraigne Hoërskool

By Hoërskool Eldoraigne word ‘n uitsonderlike hoë prioriteit aan die akademie gegee en daarom het ons weer ‘n voortreflike jaar beleef op die akademiese terrein. Die bogemiddelde prestasies wat gelewer is op die verskillende akademiese terreine is ‘n besliste aanduider dat ons wat die akademie betref ‘n voorloper is. Ons dank en waardering gaan uit na ons onderwysers, leerlinge en ouers in hierdie verband.

Die matriekuitslae van 2010 was soos altyd uitstekend ! Daar is 604 onderskeidings, 100% slaagsyfer en verskeie kandidate wat individueel uitstekend presteer het.

Ons is verder ook baie trots op die feit dat ons 4e in Gauteng was – dit bewys weereens dat Hoërskool Eldoraigne se akademie beslis tops is !

Aangesien die uitslae van de laaste eksamen in berekening gebring moet word word die akademiese meriete-aande vir die akademiese prestasies van 2009 eers in 2010 gehou. Tog dui die hoë gemiddelde prestasies wat kwartaalliks bekend gemaak word dat ons weer kan spog met van die beste akademiese uitslae in die land.


GRAAD 11 1 Andri Joubert 95.5% 2 Izanne Oberholzer 93.3% 3 Suné van Wyk 93.1% 4 Ruani Oberholzer 91.4% 5 Annika Minnie 90.9% 6 Brendan J van Rensburg 90.5% 7 Suné Li...

Mnr & Mej Eldoraigne Baie geluk aan die volgende leerlinge wat gekies is as die finaliste vir die sosiale geleentheid van die jaar: Mnr & Mej Eldoraigne 2012. SEUNS DOGTERS Wesley Bardone Mignon Davis ...
       
       

Kwikwap Website Consultant: Morne Beckmann


Hits to date: 187664 Website designed using Kwikwap