Spar ondersteun Eldoraigne Hoërskool. Reeds vanaf sy eerste bestaansjaar (1974) lewer die Hoërskool Eldoraigne jaarliks jong volwassenes wat hul plek in die samelewing volstaan. Nie net is hierdie jongmense akademies toegerus nie, maar ook emosionee...